Malan & Coetsee Reeks 02: Bloedlyn Madelein Rust
R 330
Doktor Renata Malan is 'n profileerder met 'n donker verlede en 'n talent om in geweldsmisdadigers se koppe te klim. Die oorgeërfde boosheid wat in haar gene skuil maak van haar 'n gedugte teenstander en 'n gehate vyand. 'n Seksmoordenaar saai amok tussen die ontroue vroue van Bloemfontein se rykstes; Renata en haar span moet hom help aankeer voordat nog vroue sterf. Die een raaiselagtige leidraad na die ander duik op ondanks die gebrek aan forensiese getuienis.
Customer reviews
No reviews yet.