Liedjies vir pikkies en peuters

Liedjies vir pikkies en peuters

R 189

Hierdie liedjieboek bestaan uit 40 versies uit die gewilde Rympies vir pikkies en peuters, deur Gertie Smit getoonset. Die boek bevat musieknotasie en 'n kleurillustrasie per liedjie en is volgens opvoedkundige vereistes vir die ouderdomsgroep (1 tot 3-jariges) saamgestel. Elke liedjie word op CD, wat saam met die boek verpak is, vertolk.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp