Gratis aflewering bo R700
Leef met selfvertroue Joyce Meyer

Leef met selfvertroue Joyce Meyer

R 240

Joyce Meyer help vroue al jare lank om hulself te verbeter. In Leef met selfvertroue ondersoek sy 'n gebrek aan selfvertroue. 'n Gebrek aan selfvertroue kan groot probleme in alle verhoudings veroorsaak. In Leef met selfvertroue ondersoek Joyce die sewe eienskappe van 'n vrou met selfvertroue en verduidelik dat selfvertroue spruit uit positief wees in jou aksies en eerlik leef, maar belangrikste van alles uit geloof – in God en in onsself.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.