Kuier om die kole

Kuier om die kole

R 330

Weg! is een van Suid-Afrika se gewildste reistydskifte - nie net weens hul uitstekende kampwenke en foto‟s van eksotiese bestemmings nie, maar ook weens hul heerlike, betroubare resepte. In Kuier om die kole bring ons Weg! se beste braairesepte en -idees byeen: geregte wat perfek is vir die kampvuur of tuis-braai. Die gewilde foodie en Weg! se kosredakteur Aletta Lintveld het dié tydskrif se lekkerste braairesepte gekies - alles nou in een band byeen. Kuier om die kole is sonder fieterjasies, met heerlike kosidees vir 2019. Hoofstukke bevat idees vir: die braairooster; potjiekos; bykosse en slaaie; en brode en braaibroodjies.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp