Kronkelpad

Kronkelpad

R 310

Kronkelpad speel af teen die agtergrond van die polio-epidemie van die 1950's. Marco Romanelli, 'n Italianer wat in 'n konsentrasiekamp was, gaan woon in die Bosveld vir gesondheidsredes. 
Daar ontmoet hy vir Dr. Lettie Viljoen. Die liefde blom, maar hulle toekoms is gevul met vele struikelblokke.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp