Kopskoot
R 265
Reeksmoordenaar, of wraak? Toe iemand Kaapstad se ses-en-vyftigjarige mans begin afmaai, is dít kaptein Kassie Kasselman se dilemma. Dit wil darem baie na 'n reeksmoordenaar lyk - almal dieselfde modus operandi, almal dieselfde ouderdom -maar Kassie is net nie oortuig nie . . .
Customer reviews
No reviews yet.