Koors
R 299
Die Koors het byna almal gevat. Maar nie 13 jaar oue Nico Storm en sy pa nie. Wanneer hulle 'n nuwe samelewing vestig met 'n groep swerflinge - en dit Amanzi doop - is die dorpsmense gou verdeeld, en verdediging teen die plunderende motorfietsbendes raak ál moeiliker. D is nie lank nie, of moord kom inderdaad ook na Amanzi …
In Koors vertel die volwasse Nico Storm die verhaal van die moord op sy pa. 'n Aksiebelaaide nuwe rigting vir Deon Meyer!
Customer reviews
No reviews yet.