Koljander, koljander so deur die bosch

Koljander, koljander so deur die bosch

R 150 Sale R 395

Die stories en resepte wat in die boek opgeskryf is nooi jou saam op Annatjie se lewensreis – wat begin op die oop vlaktes van die Groot Karoo en eindelik tot ruste kom onder die groot eike van die Muratie-wynlandgoed net buite Stellenbosch.

Die gevolg is ’n interessante nalatenskap word nie net geskets deur humoristiese en hartroerende vertellings nie, maar ook deur deurwinterde staatmakerresepte en wenke.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp