Klim op die Bant Wagon Vinnig en maklik op 'n knap begroting Nick Charlie Key
R 269
Klim op die Bant Wagon en geniet heerlike tuisgemaakte en voedsame Banting-geregte. In hierdie kookboek is daar maklike en goedkoop resepte vir ontbyt, middagete en aandete, asook trooskos vir die wintermaande en veerligte geregte wanneer die lente sy verskyning maak. Daar is selfs geregte vir Saterdag wanneer niemand voor die kospotte wil staan nie. En om alles te kroon: dekadente poedings. Gaan na www.thebantwagon.com vir nog Banting-wenke en begin jou reis na 'n gesonder leefstyl.
Sagteband, 208pp
Customer reviews
No reviews yet.