Gratis aflewering bo R700
Klawer  Rocco de Villiers Nie-fiksie

Klawer Rocco de Villiers Nie-fiksie

R 420

Musikante is reisigers, avonturiers, altyd op pad na onbekende bestemmings, na nuwe plekke en nuwe mense. Dis 'n avontuur, 'n ontdekking vol verrassings en verwonderings. 'n Avontuur is egter nie net 'n fisiese reis nie, maar ook 'n innerlike reis van groei en selfontdekking. Dit maak jou oop vir die wêreld om jou en gee jou die kans om anders te sien, anders te dink, anders te wees.

Rocco de Villiers se bundel verhale oor van die plekke in Suid-Afrika waar hy al opgetree het, bied so 'n anderste reis deur die landskap van Suid-Afrika en vertel van sy ervarings en avonture in dié konsertplekke.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.