Judaskus

Judaskus

R 265

Skielik moet kaptein Kassie Kasselman nuut dink oor moordsake van jare gelede, en die moorde kom vinnig opmekaar. Tussendeur die aantreklike nuwe buurvrou wat Kassie aan die swymel het, en sy enorme posseel-meevaller weens nog 'n sterfte, moet hy uitwerk waarom 'n geheimsinnige witboordjie-bende van binne uitgeroei word.
Is dit alles dalk nie doodgewone bende-oorlog soos Kassie se kollegas glo nie? Wie kan die verraaier in hul midde wees - die een met die vlymskerp broodmes? Elke warm leidraad lewer 'n koue lyk op, en Kassie en Rooi kan nie voorbly nie ...

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp