Jorsie die worsie 4: Die rampspoedige reënstorm HELéNE BOOYENS
R 180
Wanneer ’n storm die dorp tref, probeer Jorsie elke dier help – van bang windhonde tot ’n poedel wat in ’n boom beland! Dis ’n warrelwind van weerlig, reën en redding waarin ons polisieworsie wys wat ware dapperheid beteken.
Customer reviews
No reviews yet.