Jan Braai - Vuurwarm

Jan Braai - Vuurwarm

R 299

Suid-Afrikaners vier elke jaar Nasionale Braaidag op 24 September. 'n Dag vir al die burgers van Suid-Afrika om lekker te ontspan en rondom die braaivleisvure te kuier met hul vriende en familie. Die dryfkrag agter hierdie inisiatief is 'n man bekend as Jan Braai. In die boek gaan Jan verder as algemene raad oor vuurmaak en die braai van steak, tjops, hoender en wors. Beslis 'n moet vir alle braailiefhebbers!

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp