Ivoor Jaco Wolmarans, Fiksie
R 150 Sale
R 390
Geheimsinnige oorsese betalings aan weeskinders van die Bosoorlog . . . Dit lyk soos die werk van die ou SAW se koverte intelligensiegroep. Tex Texeira se aandag is verdeel tussen diƩ saak en die selfdood van die Engelsman, 'n medesoldaat wat uit gewetensbeswaardheid nooit aan 'n vuurwapen gevat het nie. Dan kom 'n verdere element by: die ivoor-smokkelnetwerk wat Tex en sy makker Carlos destyds saam met die Engelsman in Angola help oopvlek het.
Customer reviews
No reviews yet.