Isabella
R 279
Isabella staak haar studies en durf saam met Gideon die harde myn-wêreld van die Noord-Kaap aan, waar sy met die aardsheid van die mynmense kennis maak. Ná haar dogter se geboorte ruk die lewe haar voete onder haar uit: stemme klink op die wind uit die kameeldoringbos, en sy bevind haar in 'n ondenkbare situasie. Versoening kom op onverwagte wyses, totdat haar kopdokter vind: die suidoos langs die branders by Bloubergstrand.Isabella is 'n deurdagte verkenning van 'n ongewone moederskap.
Customer reviews
No reviews yet.