In genade en dankbaarheid
R 195
366 dae vol vreugde en vrede vir 'n lewe van dankbaarheid vir God se oorvloedige seëninge.
366 dagstukke gevul met genade en dankbaarheid deur die bekende outeur Carolyn Larsen. Vroue sal opnuut God se genade ontdek en 'n hart vol dankbaarheid kweek wanneer hulle op God se oorvloedige seëninge in hul lewe fokus. Ekstra joernaal-idees sal dieper nadenke aanmoedig.
Customer reviews
No reviews yet.