Gratis aflewering bo R700
In die Nimmer-Immer-Bos  Linda Rode

In die Nimmer-Immer-Bos Linda Rode

R 190 Sale R 250

Reis saam na die Nimmer-Immer-Bos, waar 'n wêreld van stories wag! Hier is sestig tydlose verhale, byeengesoek en oorvertel deur Linda Rode. Fiona Moodie se illustrasies is handgeverfde droënaaldetse en maak van die boek 'n kunsskat om te waardeer en te bewaar.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.