Gratis aflewering bo R700
Hortjies dig Francois Toerien

Hortjies dig Francois Toerien

R 200

Sagteband, 72pp

In die winter van 1991 voer die weduwee Hetta Blum in haar woonstel in Londen gesprekke met haar oorlede man, die Afrikaanse digter Peter Blum. Dekades se kluisenaarskap en haar verlange na haar familie en Suid-Afrika het Hetta se geestestoestand wankelrig gemaak. In hierdie verbeelde gesprekke, wat gebruik maak van briewe en verse van Peter en Hetta Blum as brontekste, word een van die mees veelbesproke digters van Afrikaans tot lewe geroep.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.