Helene de Kock Keur 7 Helene de Kock

Helene de Kock Keur 7 Helene de Kock

R 270

Twee vroeë romans deur een van Afrikaans se gewildste liefdesverhaalskrywers.  Albei verhale speel af in die Vrystaatse Riemland, die heimat van die Bassons en Baumanns, twee families wie se geskiedenis deur vriendskap en intrige verweef is. In Ver vlug na môre reis Eugene Basson na Europa om te gaan vasstel wat van sy gevoelens vir die mooi blonde Elsje geword het. In Met vandag se brood is Renier, die jong dominee op Petrusdal, vasgevang tussen sy verstand en sy hart.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp