Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo Tweede Keur

R 225

Liefde met gevoel
Veldpad van verlange

In Liefde met gevoel wonder Magriet hoe sy van Walter ontslae kan raak. Boonop moet sy weens 'n besering fisioterapie kry. Haar terapeut, Pierre, is die mooiste man wat sy nog ooit gesien het. 

In Veldpad van verlange moet Paulie vir drie weke veldwerk doen op 'n plaas in die Vrystaat. Sy het egter ernstige bedenkinge oor haar spanlede. Soos sy verwag het, is daar van die eerste dag af haakplekke.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp