Hartstories: Huis toe met 'n ligter tred
R 199
Die geliefde en gewilde Amore Bekker se keuse van die beste goedvoelstories uit haar program op RSG. Daars stories oor taximanne, kalfies, padpiepies, sagopoeding, en veral oor liefde en onverwagse medemenslikheid. Voel sommer dadelik beter met diƩ Afrikaanse Chicken Soup for the Soul.
Customer reviews
No reviews yet.