Hartskombuis: Boerekos van die ABO tot vandag

Hartskombuis: Boerekos van die ABO tot vandag

R 349

Hartskombuis: Boerekos van die Anglo-Boereoorlog tot vandag bring tydlose Boerekosresepte, pragtige kleurfoto's van artefakte uit die oorlog én fassinerende brokkies historiese inligting saam in een boek. Dit bevat meer as 100 resepte vir alles van biltong en beskuit, watertand wildspastei en pampoenkoekies tot 'n magdom gebak. Die skrywers verweef hierdie resepte soomloos met historiese feite soos oor hoe Nonnie de la Rey, vrou van genl. Koos de la Rey, moes vlug en in die veld oorleef.

Sagteband, 192pp

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp