Gratis aflewering bo R700
Hans steek die Rubicon oor Hans reeks Rudie van Rensburg

Hans steek die Rubicon oor Hans reeks Rudie van Rensburg

R 275

Hans loop op 90 nié met 'n loopring nie. Sy orige kinders maneuvreer hom vanuit hul tuistes oorsee uit sy lekker ou huis en in Huis Madeliefie in, maar Hans skop nog kliphard, en gou lei hy 'n ouetehuisopstand teen die onhoudbaar drakoniese matrone. Dis daggakoekies, ontkleedansers en vet sports net waar jy kyk in hierdie hoogs komiese roman oor oudword op eie terme.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.