Hans hou sy lyf Sherlock  Rudie van Rensburg, Hans reeks Fiksie  -  Romans

Hans hou sy lyf Sherlock Rudie van Rensburg, Hans reeks Fiksie - Romans

R 275

Hans van Kraaienburg sal hom mos nie met 'n piramideskema laat vang nie . . . of hoe? Toe Huis Madeliefie se mense onder 'n gladdebek-skelm deurloop en hul kosbare geldjies soos mis voor die son sien verdwyn, en die polisie 'n beloning uitloof aan enigeen wat hulle na die skurk kan lei, gaan Hans en trawante op die oorlogspad, Weskus toe. Javel Davel sál hul geld teruggee, of Hans laat los Nella en haar magtige bloomers op hom . . . Die mees avontuurlike Hans-verhaal nóg!

Sagteband 224 bladsye 

Share on

Customer reviews

No reviews yet.