Gratis aflewering bo R700
Haas En Harriët Susan Coetzer

Haas En Harriët Susan Coetzer

R 180 Sale R 350

Mila Verster is ’n suksesvolle entrepreneur in haar vyftigs. Haar dogter, Tami, word eersdaags agttien, en Mila is gereed vir ’n nuwe hoofstuk. Wanneer Tami een middag spoorloos verdwyn, word Mila genoop om die sluier oor die verlede te lig, die gebeure te herbesoek en te ontrafel. Maar al genees tyd sommige wonde, bly die letsels rou en die pad na vergifnis kom teen ’n prys. Haas en Harriët is ’n hartroerende roman oor onvolmaakte ouerskap.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.