Grensoorlogstories
R 199
Intense verdeeldheid oor die Grensoorlog in die laaste dekades van die vorige eeu is steeds aan die orde van die dag. Talle feitelike publikasies daaroor het in die onlangse verlede die lig gesien.
In hierdie bundel bring skrywer en redakteur Jeanette Ferreira 31 kortverhale van verskillende skrywers byeen, ingelei met 'n insiggewende skrywe deur Louis Bothma.
Customer reviews
No reviews yet.