Grensloos Wilna Adriaanse
R 290 Sale
R 320
Sabine Maartens is nie iemand wat jy kan tem nie. Ná haar pynlike verlede het sy haar eie pad geloop, hier as vlieënier in Botswana. Haar pad het jare gelede gekruis met dié van Max Krige, eks-Interpol-agent . . . en toe het die vonke gespat. Nou bevind Sabine haar in ’n lewensgevaarlike situasie, as een van ’n klompie gyselaars wat weggevoer word uit die deltagebied. Reeds is daar ’n bloedspoor agtergelaat. Kan Max verdere bloedvergieting voorkom?
Customer reviews
No reviews yet.