Gister is verby
R 260
Out of Stock
Ask for details by WhatsApp
Tydens 'n roetine-ondersoek word Nadine met borskanker gediagnoseer. Onverwags moet sy die aanslae op haar liggaam leer hanteer terwyl haar man, Pierre, ook na antwoorde soek. Hoe bly hy haar steunpilaar as hy self nie weet waarnatoe nie? Dr. Althea Laubscher het álles: 'n suksesvolle loopbaan, 'n huis in 'n spogwoonbuurt, vakansies in Europa. Maar agter die glans loop haar verhouding met haar gesin op die rotse. Waar het sy verbrou? 'n Aangrypende roman oor die liefde, volharding en hoop.
Customer reviews
No reviews yet.