Gratis aflewering bo R700
Gerugte van 'n ontvoering Chris Karsten

Gerugte van 'n ontvoering Chris Karsten

R 330

Wanneer Harry asemskep tussen sy omswerwinge deur Afrika, kom kuier hy by sy geliefde ma in Johannesburg. Gusta is veral na aan sy hart ná sy pa haar vir ’n jonger pop gelos het. Gelukkig weet Harry sy is veilig daar bo in haar luukse penthouse in Ponte Towers.

Teen die tyd dat Harry in Oos-Afrika opgespoor word, is sy ma al dae lank dood. Harry kry die reuk van ’n groot gekonkel. Nie eens daai parmantige Ella Neser gaan hom keer nie. 

Nog ’n hoogtepunt in Chris Karsten se Ella Neser-oeuvre. 

Share on

Customer reviews

No reviews yet.