Frats
R 289
Hierdie roman is gebaseer op die lewensverhaal van Saartje Baartman. Khoena, 'n vrou van Khoi-afkoms, word onder valse voorwendsels van die Kaap na Londen geneem word om daar as 'n “frats” ten toon gestel te word. 'n Engelse vrou, Dolly en haar vriend Simon, 'n Londense joernalis, beywer hulle vir die vrystelling van mense wat op hierdie wyse uitgebuit word. Die skrywer roep 'n uiters geloofwaardige, tasbare en kleurryke wêreld op en die besonderse detail trek die leser onweerstaanbaar in.
Customer reviews
No reviews yet.