Feniks

Feniks

R 299

Kaptein Matt Joubert moet 'n sjarmante rower vastrek wat die een bank ná die ander teister, en terselfdertyd moet hy ook die bloedspoor vat van 'n laksman. Maar op 34 is Matt oorgewig en rook en drink hy te veel. Bart de Wit, Moord en Roof se nuwe politiek korrekte bevelvoerder, pas terug uit exile, plaas druk op hom. Daar is nog hierdie één kans om homself te bewys en weer voor te begin ...

 

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp