Gratis aflewering bo R700
Enigma Rudie van Rensburg

Enigma Rudie van Rensburg

R 330 Sale R 365

Wanneer 'n skatryk Angolese sakeman met twee koeëlgate in sy bors in 'n Kaapstadse hotelkamer aangetref word, moet Kassie en Rooi die saak ondersoek. Die kokaīen, ongeslypte diamante en edelgesteentes in sy bagasie slaan hulle dronk. Wat doen 'n gesiene persoon, wat 'n Suid-Afrikaanse minister kom adviseer het, met vermoedelik smokkelware in ay besit? 'n New Yorkse beleggingsbestuurder, 'n Angolese skurk, en 'n hoogaangeskrewe en geslepe sakevrou is almal op 'n manier met die vermoorde man verbind. Maar wat het hulle met die raaiselagtige transaksies te doen?
Kassie-hulle moenie net 'n moord oplos nie, maar ook 'n internasionale netwerk van kriminele aktiwitwite ontbloot. Een waarbinne daar nie geskroom word om mense permanent uit die weg te ruim nie.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.