Emma se oorlog

Emma se oorlog

R 220

Dis 1899 en alles dui daarop dat oorlog tussen Boer en Brit onafwendbaar is. Emma moet kies tussen twee mans, die een 'n jeugvriend en die ander 'n joernalis wat vir die vyand werk. Daarom moet sy eintlik ook vir of teen haar volk kies. Is haar liefde sterk genoeg om die oorlog te oorleef en regverdig dit die opoffering wat sy moet maak vir hierdie opwindende, Boheemse man? 

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp