Elisabet se oorlog Helene de Kock

Elisabet se oorlog Helene de Kock

R 330

Dis 1938 en Elisabet Uys se onrus oor haar voorgenome huwelik met Johannes Barnard groei saam met die gerugte dat daar dalk ’n tweede Groot Oorlog mag uitbreek. Gepantser met Ouma Liesbet se raad besluit sy kort voor haar troue om die verlowing te verbreek en vrou-alleen na Europa te reis. Sal Elisabet in die oorloggeteisterde Londen vryheid en onvoorwaardelike liefde vind?
     Helene de Kock op haar beste. 
       

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp