Elders Erns Grundling
R 50
Het n paar geel kolle, maar andersins goeie toestand.
Aan die begin van 2015 was bekroonde Weg!-joernalis Erns Grundling oorwerk, oorstuur, oorgewig, beseer - en pas gediagnoseer met slaapapnee. Vanselfsprekend was ál ding om te doen om die ellelange Camino-staptog in Spanje aan te pak - g'n selfoon, g'n makkers, net dapper en stapper. Kom stap saam!
Customer reviews
No reviews yet.