Gratis aflewering bo R700
Eindspel Wilna Adriaanse

Eindspel Wilna Adriaanse

R 230 Sale R 365

Ellie hou van haar nuwe lewe op die platteland. Net wanneer sy nie kan slaap nie gaan sit sy in die spaarkamer, waar haar kaarte, diagramme en lyste opgeplak is. Êrens in die massa data is haar pa se moordenaar. Sy moet net hard genoeg soek. En intussen kan sy orrel speel in die kerk.
Toe hulle kom vir haar, weet sy als was vir hiérdie dag. En dat sy sal moet uitvind wie haar soek, en waarom.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.