Eerste Keur
R 255
Tot die dood ons skei
Wilde rose
Liefde is 'n Franse sprokie
Tot die dood ons skei - Toe sy Theo Wessels die eerste keer sien, bloos Marissa du Plessis asof hy 'n vuur in haar aangesteek het.
Wilde rose - Adria Bianco ken mans: Sy werk in 'n manswêreld en verwag altyd die ergste.
Liefde is 'n Franse sprokie - Aimee Harrison vlug asof die duiwel haar jaag, want Kurt Hellberg is 'n welvarende en arrogante wreedaard wat nie daaraan gewoond is om gedwarsboom te word nie.
512pp
Customer reviews
No reviews yet.