Gratis aflewering bo R700
Dubbelspel  Wilna Adriaanse

Dubbelspel Wilna Adriaanse

R 230 Sale R 365

Suid-Afrika het 'n tuiste geword vir verskeie kriminele organisasies. Van Sjinese Triads tot die Russiese Mafia.
Ellie McKenna het gedog sy weet waarvoor sy haar inlaat toe sy die gevaarlike skaduwereld infiltreer het, maar dit raak gou duidelik dat sy 'n growwe fout begaan het.
Dis 'n werk waaruit iemand dikwels nie lewend wegstap nie.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.