Drieklawerblaar
R 290
Drieklawerblaar verweef die verhale van drie karakters: Kate, 'n afgetrede verpleegster, Tinneke, gastehuiseienaar en weduwee, en haar hardkoppige buurman, Abel, 'n wildboer. Op die plaas Doringboomlaagte soek Kate soek na antwoorde: hoe het haar Ierse oumagrootjie hier, in Afrika, beland? Terselfdertyd is Abel gemoeid met sy familiegeskiedenis: watter houvas het die grond waarop Doringboomlaagte nou is op sy voorsate gehad? 'n Roman oor herkoms en grond, en hoe om vrede te maak met die verlede.
Customer reviews
No reviews yet.