Gratis aflewering bo R700
Doodgewoon mevrou Smit  Elizabeth Wasserman, Fiksie

Doodgewoon mevrou Smit Elizabeth Wasserman, Fiksie

R 330

Boek 4.
Het mevrou Smit en haar dokter Tomas uiteindelik die knoop deurgehaak?
AI wat sy wil wees, is doodgewoon.
Maar 'n oproep van iemand uit haar verlede dreig om haar nuwe lewe te verwoes.
Tomas weet steeds nie wie sy werklik is nie.
Wat gaan hy sê as hy uitvind?
'n Ou vriend van haar gewese man probeer 'n ooreenkoms tussen mevrou Smit en die polisie beredder om die uitbreiding van die Kaapse onderwêreld te stuit, in ruil vir haar veiligheid.
Dinge loop skeef, en mevrou Smit moet bontstaan om te keer dat meer bloed vloei.

Doodgewoon mevrou Smit is die vierde roman in Elizabeth Wasserman se gewilde reeks vir volwassenes.

 


 

Share on

Customer reviews

No reviews yet.