Donkerspoor
R 290
'n Hoerskoolmeisie se liggaam word 'n ent buite Durbanville ontdek. Wanneer die patoloog sien dat die meisie gehang is, onthou sy 'n soortgelyke geval. Die laaste ding waarvoor die middeljarige inspekteur Jan Magson lus is, is 'n reeksmoorddossier...
Jeanette Ferreira, die teksredakteur, sĂȘ van Donker spoor: "Briljant. Afskuwelik. Gebalanseerd. Dis nie elke debuut wat so daar uitsien nie. Hierdie skrywer verstaan boosheid en broosheid. Ek is werklik beindruk."
Customer reviews
No reviews yet.