Dink jouself gelukkig
R 199
Verander jou denke Verander jou lewe
Romeine 12: 2 "Maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe"_
Met Dink jouself gelukkig wys die wêreldbekende spreker Pieter van Jaarsveld jou hoe jy jou lewe kan omkeer. Hierdie inspirerende boek:
Ontbloot ondermynende mites oor geluk,
Verduidelik dat vreugde vir alle mense beskore is,
Wys hoe jy jou brein kan herbedraad,
Inspireer jou tot 'n positiwe ingesteldheid,
Bevat die nuutste navorsing en tegnieke
Jy kán floreer - hierdie praktiese gids plaas 'n lewe van geluk binne elkeen se bereik
Customer reviews
No reviews yet.