Gratis aflewering bo R700
Die wet van Gauteng Hannes Barnard

Die wet van Gauteng Hannes Barnard

R 160 Sale R 370

Kapteine McKelly en Mhlanga ontmoet op die misdaadtoneel van 'n mislukte plaasaanval in Muldersdrift. Nog 'n lyk met 'n gapende linkeroogkas word gevind. Dit bring die getal slagoffers wat vanaf Februarie in die Gauteng-area met dieselfde modus operandi vermoor is op ses te staan.

Die wet van Gauteng het 'n eg verweefde Suid-Afrikaanse intrige: politieke faksiegevegte, korrupsie en geldwassery. Hoogs leesbaar, aksiebelaaid en meesleurend.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.