Gratis aflewering bo R700
Die waarde van stil bure Zelda Bezuidenhout

Die waarde van stil bure Zelda Bezuidenhout

R 330

Magdaleen Verster probeer die stukke van haar lewe optel na die dood van haar tweelingsuster, Misha. Wanneer sy ’n onwaarskynlike vriendskap met ’n eksentrieke wetenskaplike smee, bevind sy haar in die opwindende maar omstrede wêreld van stamselnavorsing. Sy kan haar suster nie terugbring nie, tog kan sy moontlik ’n verskil aan ander se lewens maak. Maar alles kom teen ’n prys. En soms is die prys van een mens se lewe ’n ander mens se dood.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.