Die vrou met nege lewens Debbie Loots
R 300 Sale
R 320
'n Vrou op die drumpel van sestig met 'n kwynende loopbaan, sukkelende liefdesverhouding en 'n jongste kind wat binnekort die huis gaan verlaat, bevind haar by 'n kruispad.
Wat en waarheen nou? Wat is die betekenis en doel van haar lewe, en is daar hoegenaamd so iets?
Haar soektog neem haar na nuwe en onverwagse plekke, en word dan deur 'n gevreesde siekte op die spits gedryf . . .
Die vrou met nege lewens is 'n openhartige roman uit die pen van 'n fyn stilis.'
Customer reviews
No reviews yet.