Die vrou in die blou mantel

Die vrou in die blou mantel

R 199

Bennie moet ring koop. En nie sommer ’n hierjy-ring vir sy Alexa nie. Hoe op aarde moet hy nou dít bekostig? Dan word ’n vroueliggaam gevind en sy word Bennie en Vaughn se probleem toe daar besef word sy’s ’n buitelander: Alicia Lewis, ’n kunskenner op die spoor van ’n ou skildery. Wanneer Lithpel Davids die naam Billy de Palma in Alicia se skootrekenaar vind, weet Vaughn daar’s gróót fout. Want hy ken vir Billy, en Billy is bad, bad news . . .

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp