Gratis aflewering bo R700
Die troebel tyd   Ingrid Winterbach

Die troebel tyd Ingrid Winterbach

R 150 Sale R 375

RAPPORT TOP 100 - NOMMER 79

Magrieta Prinsloo, dierkundige, se kop haak uit op die verkeerde antidepressant. Sy raak vervreem van haar kollegas, beledig haar departementshoof, en haar illustere akademiese loopbaan kom tot 'n einde. Sy aanvaar 'n betrekking by die Buro vir Voortgesette Onderrig, en in haar nuwe pos kom sy heelwat teë - sowel medewerkers as walvisse - wat haar lewe in 'n beduidende ander koers stuur.
Met dié roman bewys Winterbach weer haar merkwaardige vernuf as romansier, met 'n buitengewone insig in die menslike psige.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.