Gratis aflewering bo R700
Die skuiling Helena Hugo

Die skuiling Helena Hugo

R 150 Sale R 270

Boek 2

Berdine Human is terug in die Karoo en die verhoudings wat sy jare lank verwaarloos het, is aan die herstel.
Haar Ouma Bertha se nalatenskap van diensbaarheid en naasteliefde staan vir haar voorop en haar droom om 'n kliniek en skuiling te help oprig om die Karoomense te dien, gaan nie om eie eer nie.
Ten spyte van haar nuutgevonde geloof is daar soveel struikelblokke om te oorkom dat sy wonder of sy dit sal regkry.
Die pakkie briewe uit Italië wat sy tussen haar ouma se goed kry, bevestig haar vrese dat daar wel goeie drome is wat tot niks kan kom nie.
Wanneer 'n gru-ongeluk Berdine se wêreld onderstebo keer, wag daar nog 'n moeilike keuse.

Met 'Die Skuiling' sit Helena Hugo die verhaal van 'Die lewe wat ek jou gegee het' en sy geliefde Karoomense uitmintend voort.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.