Gratis aflewering bo R700
Die seun met die swaeltjie  Fanie Viljoen

Die seun met die swaeltjie Fanie Viljoen

R 170 Sale R 190

Die wenners van LAPA se Jeugromankompetisie 2026 

Tieners

“Jy het 'n goeie hart, Tumelo. Maar onthou, familie is belangrik. Ons kyk eers na mekaar.” Tumelo tel een middag 'n swaeltjie in die veld op.
Sy is swak en beseer, maar hy wil haar gesond maak. Fumane moet weer vlieg. Gou word Tumelo egter soos daardie swaeltjie. 'n Slegte ding gebeur in hulle gesin: Eers met sy ma.
En toe met sy pa. Tumelo en sy sussies bly alleen agter in hulle sinkhuis in die township. Wat gaan hy nou doen? Hulpeloos bly lê? Of kan hy weer vlieg?

Share on

Customer reviews

No reviews yet.