Die nuwe Afrikaanse prosaboek
R 319
Die nuwe Afrikaanse prosaboek is 'n viering van verskeidenheid. Dit bied 'n verruimende, vars blik op die Afrikaanse kortverhaal met sowel klassieke verhale deur welbekende skrywers asook voorheen ongepubliseerde verhale deur nuwe stemme. Jan Rabie, wat in die laat-1950's die kontoere van die literêre landskap verlê het met sy soms absurde, soms filosofiese, soms politieke “prosas”, dien as inspirasie.
Sagteband, 688pp
Customer reviews
No reviews yet.